deur Forum Nuus | Mei 16, 2016 | Artikels
In tye waar die toekomstige aard van die universiteitswese beide plaaslik en internasionaal heroorweeg word, het universiteite sterk leiersfigure nodig wat akademiese vryheid en uitnemende opvoedingsbeginsels, soos die bevordering van moedertaalonderrig, sal bevorder...
deur Forum Nuus | Mei 13, 2016 | Artikels
Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur, het Dinsdag in sy departement se begrotingsdebat in die parlement gesê die land gaan nie meer kuns van voorstanders van apartheid in openbare ruimtes duld nie. Hy het verwys na die huidige “erfenis-landskap” van die land,...
deur Forum Nuus | Mei 12, 2016 | Artikels
Terwyl AfriForum Jeug wag op ʼn hofuitspraak rakende die omstrede saak oor die Universiteit van Stellenbosch (US) se taalbeleid, het ʼn onafhanklike ondersoekbeampte bevind die US het in die belang van al sy studente se grondwetlike regte tot onderwys opgetree deur van...
deur Forum Nuus | Mei 9, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se jeugstrukture het vandag op universiteitskampusse landwyd tydelike “boublok”-monumente opgerig ter herdenking van Afrikaans se 91ste bestaansjaar. AfriForum Jeug het sy takke by die Universiteit van die Vrystaat, die...
deur Forum Nuus | Mei 9, 2016 | Artikels
AfriForum het ʼn konvooi, bestaande uit lede van 18 takke in die oostelike gedeelte van die Vrystaat en Gauteng-Suid, gemobiliseer om op Saterdag, 7 Mei sowat 250 000 liter water aan die gemeenskap van Senekal te verskaf. Dit volg nadat die burgerregte-organisasie op...