deur Forum Nuus | Mei 20, 2016 | Artikels
AfriForum het vandeesweek met die Gautengse polisiekommissaris, lt.genl. Deliwe de Lange en haar klusterhoofde by die burgerregte-organisasie se hoofkantoor in Centurion ontmoet. Dít volg nadat AfriForum op 4 Mei met lt.genl. Khomotso Phahlane, waarnemende nasionale...
deur Forum Nuus | Mei 20, 2016 | Artikels
AfriForum het as deel van sy nasionale slaggatmaand-veldtog R260 000 van die Mkhondo plaaslike munisipaliteit geëis vir slaggate wat in Piet Retief herstel is. Dit kom nadat dié munisipaliteit ’n ooreenkoms met AfriForum verontagsaam het wat reeds op 24 Junie 2015...
deur Forum Nuus | Mei 19, 2016 | Artikels
Die vakbond Solidariteit het op Woensdag, 18 Mei tydens hul nasionale kongres ʼn reuseveldtog, #OnsBou, van stapel gestuur wat ten doel het om mense aan te moedig en te bemagtig om self aan hul toekoms te bou. As deel van dié veldtog sal daar ʼn reeks projekte...
deur Forum Nuus | Mei 18, 2016 | Artikels
AfriForum Jeug Kovsies het vandeesmaand ingegryp en ʼn meningspeiling gedoen oor studente se gevoel oor die universiteit se deelname aan die jaarlikse nasionale ATKV-sêrkompetisie (sêr), nadat die voorsitter van die studenteraad (SR) by Kovsies, Lindokuhle Ntuli, in ʼn...
deur Forum Nuus | Mei 17, 2016 | Artikels
Terwyl die nuwe wetsontwerp om rassisme te kriminaliseer in September in die Parlement ter tafel gelê word, is die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) oortuig dat dié wet nie rassisme sal keer nie, maar eerder ondergronds sal dwing. Mienke-Mari...