deur Forum Nuus | Jun 1, 2016 | Artikels
ʼn Onlangse herrie het losgebars oor die geskiedkundige muur om die Indiese hoë kommissariaat op die hoek van Francis Baard- en Eastwoodstraat in Pretoria, wat vandeesweek afgebreek is. Luidens mediaberigte het Nico Makkink, die kontrakteur wat opdrag van die...
deur Forum Nuus | Jun 1, 2016 | Artikels
Die taalhersieningsproses wat tans deur die Universiteit van Pretoria (UP) gevolg word, word deur AfriForum as ʼn klad op die instelling se naam as setel van akademiese vryheid en hoë vlak akademiese denke beskou. Dié kommentaar volg in reaksie op mediaberigte dat ʼn...
deur Forum Nuus | Mei 31, 2016 | Artikels
“In die belang van alle atlete, kinders en landsburgers, gaan ons nie toelaat dat valse, politiesegedrewe beskuldigings ons stilmaak nie. Dit is tyd dat ons teen politieke-boelies opstaan wat onregverdige rasse-ideologieë in sport wil afdwing.” Só het Kallie Kriel,...
deur Forum Nuus | Mei 30, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die De Goede Hoop-koshuis wat volgende jaar sy deure by die Universiteit van Pretoria (UP) oopmaak wil ʼn inklusiewe tuiste wees vir enige Afrikaanssprekende Tukkies-student. Dié koshuis sal deur AfriForum gefinansier word, op ’n...
deur Forum Nuus | Mei 20, 2016 | Artikels
Dit is nodig dat geskiedkundige gebeure soos die Kerkstraatbom van 1983 onthou en herdenk word omdat daar vandag ’n eensydige en dikwels verdraaide narratief oor die geskiedenis is. Só het Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum en vervaardiger van...