deur Forum Nuus | Jun 9, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se jeugstrukture is aktief besig om selfstandigheid onder jong Afrikaners te bevorder en die realiteite in Suid-Afrika te beïnvloed deur hul jeugstrukture uit te brei na plaaslike AfriForum-takke regoor die land. AfriForum Jeug...
deur Forum Nuus | Jun 7, 2016 | Artikels
“Ons ervaar dat die Afrikaanse sakegemeenskap baie gemarginaliseer word, hetsy deur arbeidswetgewing, swart ekonomiese bemagtiging of die aanval op eiendomsreg. ” “Daarom wil AfriSake maatskappye en entrepreneurs mobiliseer en ʼn spreekbuis wees waardeur hul...
deur Forum Nuus | Jun 7, 2016 | Artikels
Deur Alet Rademeyer Die departement van basiese onderwys se voorgestelde plan om gr. 11’s voortaan kans te gee om matriek oor twee jaar te voltooi, is ondeurdag en nie die oplossing vir swak onderrig nie. Só meen verskeie onderwyskenners met wie Forum Nuus gepraat...
deur Forum Nuus | Jun 6, 2016 | Artikels
AfriForum het sedert April vanjaar reeds ses nuwe takke gestig, wat beteken dat dié burgerregte-organisasie dus 12 nuwe takke sterker geword het in 2016. Die takke wat sedert April gestig is, is in Bronkhorstspruit, Brits, Potchefstroom, Koster, Primrose en Ottosdal....
deur Forum Nuus | Jun 2, 2016 | Artikels
Kallie Kriel, AfriForum se uitvoerende hoof, het vandag talle rassistiese vooroordele in Panyaza Lesufi, Gautengse LUR van onderwys, se uitsprake oor Afrikaans en Afrikaanse skole uitgewys. Die twee het mekaar in ʼn robuuste openbare debat in Tembisa aan die Oos-Rand...