deur Forum Nuus | Jun 24, 2016 | Artikels
Die AfriForum-tak in Harrismith in die Vrystaat loods vandag ʼn selfdoen-inisiatief wat fokus op die herwinning van plastiek en glas. Die twee materiale word nie gereeld herwin nie. Volgens Hendrik Oosthuizen, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Oos-Vrystaat,...
deur Forum Nuus | Jun 23, 2016 | Artikels
“Deur hierdie jongmense van hulle taalregte te ontneem, word niemand bemagtig nie en geen ander inheemse taal uitgebou nie. Die besluit is strydig met die gees van die Suid-Afrikaanse Grondwet en internasionale taalregte.” So meen Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof...
deur Forum Nuus | Jun 20, 2016 | Artikels
Munisipale dienslewering is sekerlik een van die belangrikste funksies wat ʼn regering kan verrig. So meen Cornelius Jansen van Rensburg, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum. “Toegang tot gehaltewater- en riooldienste, padinfrastruktuur en vullisverwydering is meer...
deur Forum Nuus | Jun 17, 2016 | Artikels
Tainted Heroes, die dokumentêre film wat handel oor die ANC se oneerbare verlede tydens die struggle, is Woensdagaand vertoon by Monte Casino in Johannesburg op die vooraand van 16 Junie 2016– presies 40 jaar sedert die Soweto-opstande van 1976. Die vertoning vind...
deur Forum Nuus | Jun 15, 2016 | Artikels
“Na gister se ontmoeting lyk dit asof die minister van landbou, bosbou en visserye en die polisie ernstig is om in te gryp en oplossings te bied in die stryd teen plaasmoorde.” Só het Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, gesê...