deur Forum Nuus | Jul 15, 2016 | Artikels
AfriForum se De Goede Hoop-koshuis, wat volgende jaar sy deure by die Universiteit van Pretoria (UP) oopmaak, se aansoeke is nou amptelik oop. Dié koshuis het ten doel om ʼn inklusiewe tuiste vir enige Afrikaanssprekende Tukkie-student te wees en kan beskryf word as ʼn...
deur Forum Nuus | Jul 14, 2016 | Artikels
Die AfriForum-internskapprogram vir studente van verskeie AfriForum Jeugtakke is vandag suksesvol afgesluit. Die program het 25 studente die afgelope twee weke die geleentheid gegee om aan die verskillende bedrywighede, veldtogte en aktiwiteite van dié...
deur Forum Nuus | Jul 14, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan ondersoek instel nadat dit onder sy aandag gekom het dat die R727 tussen Kroonstad en Bothaville se strepe onlangs oorgeverf is, terwyl die pad in ’n haglike toestand is. Luidens mediaberigte loop dié nuut geverfde strepe...
deur Forum Nuus | Jul 13, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se jeugvleuel meen versoeke deur groepe soos Students for Law and Social Justice (SLSJ) dat ryk studente arm studente se studies moet subsidieer is verregaande. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum Jeug koördineerder, is dit...
deur Forum Nuus | Jul 12, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gister die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) in ’n ope brief versoek om terugvoer te gee oor al die sake waarby die SAMRK op eie inisiatief betrokke geraak het, asook die vordering met daardie sake se ondersoeke....