deur Forum Nuus | Jul 20, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum, in samewerking met die filmspan van Modder en Bloed, bied ʼn promosietoer aan wat ten doel het om dié Suid-Afrikaanse fliek op ʼn unieke manier na die grootskerm te bring deur buitelugvertonings in sowat 36 dorpe landwyd te hou....
deur Forum Nuus | Jul 20, 2016 | Artikels
AfriForum Jeug wil alle universiteitstudente aanmoedig om vanjaar te stem vir die verteenwoordigende studenteraad (VSR) by die Universiteit van Pretoria (UP), die Universiteit van die Vrystaat (UV), die Universiteit van Stellenbosch (US), asook die Noordwes...
deur Forum Nuus | Jul 19, 2016 | Artikels
Annamari Booysens, ʼn onderwysstudent aan die Universiteit van Stellenbosch (US), is vandag aangewys as die eerste wenner van die AfriForum Jeug-studiebeurskompetisie. As deel van hul nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het...
deur Forum Nuus | Jul 19, 2016 | Artikels
AfriForum beplan regstappe teen die Tshwane Metroraad oor die munisipaliteit se versuim om te reageer op die burgerregte-organisasie se memorandum waarin op ʼn aksieplan aangedring word rakende grootskaalse rioolbesoedeling in Apiesrivier. Die burgerregte-organisasie...
deur Forum Nuus | Jul 18, 2016 | Artikels
Hardlopers en stappers van regoor die land het die naweek byeengekom om kragte te meetby die AfriForum Springbok Vasbyt-wedloop wat deur AfriForum en die Voortrekkermonument Atletiekklub aangebied is. Dié unieke wedloop word sedert 2006 aangebied en herdenk elke jaar...