deur Forum Nuus | Jul 27, 2016 | Artikels
Die AfriForum-takke in Belfast, Dullstroom en Machadodorp in Mpumalanga het verlede week ingegryp en die watertoevoer na sowat 50 000 inwoners van die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit herstel. Dit volg nadat werkers van dié munisipaliteit glo op 4 Julie die kleppe...
deur Forum Nuus | Jul 26, 2016 | Artikels
AfriForum Jeug wil alle Maties-studente aanmoedig om vanjaar te stem vir die verteenwoordigende studenteraad (VSR) by die Universiteit van Stellenbosch. Volgens die burgerregte-organisasie se jeugvleuel is dit van kritiese belang dat studente vanjaar hul stemme moet...
deur Forum Nuus | Jul 26, 2016 | Artikels
Lede van die publiek wat nog nie die geskiedkundige dokumentêre film Tainted Heroes, wat handel oor die strategie van die ANC se gewapende stryd, gesien het nie kan dit nog in Bloemfontein en Kaapstad meemaak. Die film is reeds in Johannesburg en Potchefstroom...
deur Forum Nuus | Jul 21, 2016 | Artikels
AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit het die uitspraak van die hooggeregshof in Bloemfontein, wat die senaat- en raadsbesluit oor die taalbeleid van die Universiteit van die Vrystaat (UV) ter syde stel, as ʼn oorwinning vir Afrikaans, Afrikaanssprekendes en die...
deur Forum Nuus | Jul 21, 2016 | Artikels
Sowat 25 ingeskrewe studente aan die Universiteit van Pretoria (UP) het gister in aanloop tot die De Goede Hoop huiskomitee-verkiesing ʼn inligtingsessie en besigtigingstoer by dié nuutsgestigte koshuis gehad wat in 2017 sy deure open. Dié koshuis het ten doel om ʼn...