deur Forum Nuus | Aug 12, 2016 | Artikels
AfriForum verwelkom die departement van waterwese en sanitasie (DWS) se ingryping om die gemeenskap van Senekal by te staan tydens die waterkrisis wat tans in dié dorp voort woed. Dit volg nadat die burgerregte-organisasie vandeesweek ʼn volledige aksieplan van Nomvula...
deur Forum Nuus | Aug 2, 2016 | Artikels
Alexa Kellner, ʼn tweedejaar- Bcom (Rek)-student aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom kampus, is gister aangewys as die derde wenner van AfriForum Jeug se studiebeurskompetisie. As deel van hul nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite...
deur Forum Nuus | Aug 1, 2016 | Artikels
AfriForum Jeug meen die Universiteit van Stellenbosch (US) is daarop uit om sy kandidate in die SR-verkiesing te teiken nadat hulle vandag aangekla is vir die verbreking van verskeie SR-verkiesingsregulasies. Luidens die klag het AfriForum Jeug ʼn onwettige...
deur Forum Nuus | Aug 1, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie bied vanjaar as deel van hul SLIM-veldtog (Studeer en Leer In jou Moedertaal) om moedertaalonderrig te bevorder, ʼn verhoogproduksie getiteld Slimkoppe aan. Dit het ten doel om die waarde en voordele van moedertaalonderrig uit te lig, asook...
deur Forum Nuus | Jul 27, 2016 | Artikels
Christine Diedericks, ʼn BA-student aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), is vandag aangewys as die tweede wenner in die AfriForum Jeug-studiebeurskompetisie. As deel van hul nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié...