Header Artwork

AfriForum Jeug kondig Tuks-studiebeurswenner aan

Carmi Joubert, ʼn eerstejaar- Bcom (Rek)-student aan die Universiteit van Pretoria, is vandeesweek aangewys as die finale wenner van die AfriForum Jeug-studiebeurskompetisie. As deel van hul nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het...

Selfdoen is beter as niksdoen, sê AfriForum

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog het gister afgeskop met ʼn groot padveiligheid-aksie in Delmas. Nagenoeg 100 lede van AfriForum se hoofkantoor, die plaaslike AfriForum-tak, lede van die Delmas-gemeenskap en privaat...

Reddersburg-boere in nood kry hulp met voer

  Jhua-Nine Wyrley-Birch “Die geluid van reën wat val, is musiek in ons ore. Totdat ons weer daardie musiek hoor, het ons dringend hulp nodig.” Só meen boere van die Reddersburg-distrik in die Vrystaat, wat soos baie ander boere en inwoners in verskeie dele van land...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN