Header Artwork

Oranje meisieskool seëvier by Dink-of-Sink finaal

C&N Meisieskool Oranje het die afgelope naweek as junior- en seniorwenners by vanjaar se interprovinsiale Dink-of-Sink onvoorbereide Afrikaanse debatskompetisie weggestap. AfriForum en verskeie media-vennote insluitend Beeld, Volksblad, Die Burger en Groot Ontbyt,...

AfriForum: Bewaar jou erfenis

Jeugvleuels van plaaslike AfriForum-takke gaan vandeesmaand woeker en Erfenisdag vier deur verskeie erfenisprojekte in hul dorpe aan te pak. Van dié projekte sluit onder meer die skoonmaak van erfenisterreine en begraafplase asook die opknap van monumente en...

SA regering verantwoordelik vir opstande op kampusse

Verskeie universiteite is vandag steeds gesluit weens volgehoue druk en dreigemente van betogende studente om universiteitskampusse onregeerbaar te maak indien hul nie gratis gehalte-onderrig kry nie. Tydens dié oproer het betogers universiteite in Gauteng, die...

AfriForum gaan voort met stryd teen Unisa

Die burgerregte-organisasie sal voortgaan met regstappe teen Unisa oor dié universiteit se taalbeleid ondanks ʼn uitspraak vandag in die Pretoriase hooggeregshof wat die instelling nie keer om sy nuwe taalbeleid in 2017 toe te pas nie. Dié nuwe taalbeleid bepaal dat...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN