Header Artwork

Week 2 van Maand van Selfstandigheid skop af

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog gaan vandeesweek in dele van Gauteng en Limpopo uitgerol word. Tydens dié projek sal paaie herstel en opgegradeer word, verwyderde stoptekens vervang word en voetoorgange en spoedhobbels geverf...

AfriForum ry 1 000 km vir bewusmaking van plaasmoorde

Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan in samewerking met Quads 4 Quads, Adventure Company en Farmers’ Friends vandeesweek sy deel doen vir die bewusmaking van plaasmoorde deur ʼn motorfietstoer vanaf Ballito in KwaZulu-Natal tot Carnival City in Gauteng te...

Oorlogsmuseum in Rosestad wil OG hof toe sleep

Deur Anna-Marie Prinsloo Meer doeltreffende en uitvoerbare beleide moet opgestel word waar dit by die waardasie van die land se erfenisbates kom. Só meen die burgerregte-waghond AfriForum nadat die ouditeur-generaal (OG) die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN