deur Forum Nuus | Okt 19, 2016 | Artikels
“Korrupsie is besig om Suid-Afrika te vergiftig en dit neem die kos uit die monde van die armstes in die land. Daarom wil ons die rol van die burgerlike samelewing in die stryd teen korrupsie verbreed en versterk.” Só meen Monique Taute, pas bevorderde hoof van...
deur Forum Nuus | Okt 17, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog, wat aan die begin van Oktober van stapel gestuur is, gaan vandeesweek verder in Coligny, Heilbron, Tzaneen, Bethal, Sasolburg, Vryburg en dele van Pretoria-Oos uitgerol word. Tydens die tweede...
deur Forum Nuus | Okt 14, 2016 | Artikels
“Organisasies soos AfriForum gee vir mense hoop en hoop is baie belangrik vir die land se toekoms.” Só meen Marlene van Staden, nuutverkose burgermeester van die Modimolle/Mookgopong plaaslike munisipaliteit. AfriForum het gister, in samewerking met dié...
deur Forum Nuus | Okt 11, 2016 | Artikels
Die selfoondiens AfriFoon is die eerste selfoondiens in die wêreld wat alle bemarking, korrespondensie, kontrakte, verkoopaksies en dienslewering slegs in Afrikaans aanbied. Dié selfoondiens is op die been gebring om Afrikaans in die telekommunikasiespeelveld te...
deur Forum Nuus | Okt 10, 2016 | Artikels
Lede van AfriForum Jeug het verlede week van Olifantshoek na Orania getoer tydens dié jeugvleuel se jaarlikse nasionale leierskapsontwikkelingstoer. Sowat twintig studente van verskeie AfriForum Jeug-universiteitstakke, wat NWU-Pukke, Tukkies, Kovsies asook Maties...