deur Forum Nuus | Okt 27, 2016 | Artikels
Die De Goede Hoop-koshuis het gister sy eerste huiskomiteelede (HK-lede) vir 2017 tydens ʼn gemeenskapsprojek in Derdepoort, Pretoria, bekend gemaak waar hulle kinders by ʼn kleuterskool met speletjies en versnaperings verras het. De Goede Hoop is ’n privaat koshuis wat...
deur Forum Nuus | Okt 27, 2016 | Artikels
Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum en hoof van die burgerregte-organisasie se internasionale skakeling, het lede van die Vlaamse parlement gister toegespreek oor die geweldige aanslae op Afrikaans as onderrigtaal in Suid-Afrika. Dié ontmoeting vind...
deur Forum Nuus | Okt 25, 2016 | Artikels
As die omstrede Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak in sy huidige vorm aanvaar word, kan Suid-Afrikaners wat hulle aan enige vorm van rassisme skuldig maak tot tien jaar tronkstraf opgelê word. Die wetsontwerp is verlede week deur...
deur Forum Nuus | Okt 24, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het tydens die derde week van sy Maand van Selfstandigheid-veldtog grootskaalse padinfrastruktuurprojekte uitgerol in Kuruman, Kathu, Marble Hall, Sannieshof, Wolmaransstad, Tzaneen, Coligny, Vryburg, Ermelo, Welkom, Bethlehem,...
deur Forum Nuus | Okt 21, 2016 | Artikels
Lt.genl. Khomotso Phahlane, waarnemende nasionale polisiekommissaris, het vandag tydens die bekendstelling van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se #Back2Basics-strategie gesê die vennootskap tussen die polisie en gemeenskapsveiligheid-strukture is van kritieke...