deur Forum Nuus | Nov 4, 2016 | Artikels
Uitspraak is gister voorbehou in die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se appèlaansoek teen die Bloemfonteinse hooggeregshof se uitspraak teen die implementering van die universiteit se omstrede taalbeleid wat daarop gemik is om Afrikaans vanaf 2017...
deur Forum Nuus | Nov 2, 2016 | Artikels
“Zuma is oneerlik, sonder ʼn greintjie integriteit en ʼn enorme verleentheid vir die land.” Só meen Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, nadat die Hooggeregshof in Pretoria vanoggend beslis het dat die openbare beskermer (OB)...
deur Forum Nuus | Okt 31, 2016 | Artikels
Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum en hoof van die burgerregte-organisasie se internasionale skakeling, het verlede week ʼn referaat by die Universiteit van Gent in België se derde jaarlikse akademiese konferensie oor Afrikaans gelewer. Dié verslag het...
deur Forum Nuus | Okt 31, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie is tydens sy laaste week van die Maand van Selfstandigheid-veldtog twee keer deur munisipale beamptes probeer verhinder om met werksaamhede voort te gaan. ʼn Plaaslike koördineerder van AfriForum se Potchefstroom-tak is deur ʼn...
deur Forum Nuus | Okt 28, 2016 | Artikels
Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum en hoof van die burgerregte-organisasie se internasionale skakeling, het gister die Universiteit van Gent se jaarlikse akademiese konferensie oor Afrikaans in België bygewoon. Dié konferensie het afgeskop met die...