Deur Alet Rademeyer Die voorgestelde wysigings aan die Wet op die Beheer van Vuurwapens is daarop gemik om wetsgehoorsame burgers te ontwapen. Dit is ’n skreiende skande wat met alle mag en krag teengestaan moet word. AfriForum het met ’n omvattende...
AfriForum Jeug, Saai en Tuks Landbou het vandag hande gevat en ’n gesamentlike opknappingsprojek by die Voortrekkermonument aangepak waartydens gras gesny is, onkruid gespuit is en van die monument se stormwaterslote skoongemaak is. Bernard du Preez, voorsitter van...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch ’n Splinternuwe en pragtige geïllustreerde Afrikaanse prenteboek vir jong lesertjies is binnekort op Kraal Uitgewers se webtuiste te koop. Prinsessie en Boekeman, geskryf deur Ilze Nieuwoudt met illustrasies deur Thomas Snyman, is die...
Deur Alet Rademeyer Belastingbetalers is kwaad vir die regering wat nie hul verantwoordelikhede teenoor die burgers van die land nakom nie. Hulle wil nie langer hul hardverdiende belastinggeld aan ’n staat oorbetaal wat die staatskas plunder en toekyk hoe...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum-takke begin al hoe meer om eienaarskap oor hul gemeenskappe se voedselsekuriteit te neem met die plant en uitbreiding van groentetuine en -tonnels. Die burgerregteorganisasie het verlede jaar hande met Helpende Hand en...