Header Artwork

AfriForum dien klag teen Malema by Menseregtekommissie in

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n klag teen Julius Malema, omstrede leier van die EFF, by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien. Dít volg nadat Malema vandeesweek rassistiese uitlatings oor wit mense gemaak het nadat hy Maandag in die landdroshof in...

Tyd sal leer wat Trump-oorwinning vir SA beteken

“Nou is die tyd vir alle Republikeine, Demokrate en Onafhanklikes om te verenig. Ek wil ʼn president vir álle Amerikaners wees.” Só het die miljardêr-sakeman, Donald Trump, gereageer nadat hy vandag as die VSA se 45ste president verkies is. Hy het sy oorwinning...

Malema wil “wittes se vrede versteur”

Julius Malema, omstrede leier van die EFF, het vandag in die landdroshof in Newcastle, KwaZulu-Natal, verskyn op klagtes van die oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste, nadat hy op 26 Junie vanjaar mense in Mdadeni aangehits het om grond te beset. Malema se...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN