deur Forum Nuus | Nov 14, 2016 | Artikels
“Clive Derby-Lewis het geen geheime graf toe geneem nie.” Só meen Ernst Roets, uitvoerende hoof van Forum Films, die videovervaardigingsmaatskappy wat vandag die eerste deel van ’n eksklusiewe onderhoud met die veroordeelde moordenaar Clive Derby-Lewis op hul webblad...
deur Forum Nuus | Nov 14, 2016 | Artikels
“Die ernstige dreigemente teen die SAUK-8 (joernaliste) laat rooi ligte oor mediavryheid in Suid-Afrika flikker.” Só meen Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, nadat Sunday Times berig het dat drie van die groep joernaliste...
deur Forum Nuus | Nov 14, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se saak teen Julius Malema, omstrede leier van die EFF, ingevolge die Wet op Oproerige Byeenkomste is vandag in die landdroshof in Bloemfontein tot 5 Junie 2017 uitgestel. Dit volg nadat Malema sy ondersteuners in Desember 2014 by...
deur Forum Nuus | Nov 11, 2016 | Artikels
Talle boere gaan steeds gebuk onder vanjaar se droogte ondanks hewige reën wat vandeesweek fratsvloede in verskeie dele van die land tot gevolg gehad het. Daarom gaan die burgerregte-organisasie vir die volgende twee weke organisasies in België, Nederland en...
deur Forum Nuus | Nov 11, 2016 | Artikels
AfriForum het ter afsluiting van sy Maand van Selfstandigheid-veldtog Vereeniging besoek en moue opgerol om ʼn massa skoonmaakaksie in dié dorp uit te voer. Tydens dié veldtog, wat in Oktober van stapel gestuur is, is duisende kilometers afgelê om paaie te...