deur Forum Nuus | Nov 17, 2016 | Artikels
Suid-Afrika is besig om stadig maar seker te vergaan meen die veroordeelde moordenaar Clive Derby-Lewis. In die finale aflewering van Ernst Roets, uitvoerende hoof van Forum Films, se eksklusiewe onderhoud met Derby-Lewis, gesels hy oor die lewe na sy vrylating en...
deur Forum Nuus | Nov 17, 2016 | Artikels
Die laagste stempersentasie in tien jaar, groter steun van minderhede, lae deelname van studente aan die verkiesing en ’n skuif in die stem van die werkersklas is van die belangrikste redes waarom Donald Trump die VSA se nuwe president geword het. Jaco...
deur Forum Nuus | Nov 17, 2016 | Artikels
AfriFoon, die eerste selfoondiens in die wêreld wat alle bemarking, korrespondensie, kontrakte, verkoopaksies en dienslewering slegs in Afrikaans aanbied, is gister tydens ʼn spoggeleentheid in Centurion bekend gestel. Dié selfoondiens is op die been gebring om...
deur Forum Nuus | Nov 16, 2016 | Artikels
“Ek het nooit bedreig gevoel of vir my lewe gevrees in die tronk nie.” Só verduidelik Clive Derby-Lewis, veroordeelde moordenaar, sy 22 jaar in gevangenis weens sy aandeel in die sluipmoord op Chris Hani, SAKP-leier, in die derde aflewering van die Derby-Lewis...
deur Forum Nuus | Nov 15, 2016 | Artikels
Sy verskyning voor die Waarheid-en-Versoeningskommissie (WVK) was ʼn skouspel en absolute sirkus. Die hele proses was net ʼn geleentheid vir die ANC om presies te wys hoe hulle die opposisie kan hanteer. Só verduidelik wyle Clive Derby-Lewis, veroordeelde moordenaar, sy...