deur Forum Nuus | Des 7, 2016 | Artikels
Die saak teen die drie UCT- studente, Masixole Mlandu, Chumani Maxwele en Slovo Magida, wat na bewering vroeër vanjaar sowat R600 000 se skade aan 24 geskiedkundige skilderye verrig het, is vandeesweek in die landdroshof in Wynberg laat vaar en moet die beskuldigdes...
deur Forum Nuus | Des 7, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die landbou-unie TLU SA het vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion die 2016-syfers ten opsigte van plaasaanvalle en plaasmoorde bekend gemaak. Dít volg nadat die burgerregte-organisasie in Mei vanjaar ’n geskiedkundige...
deur Forum Nuus | Des 6, 2016 | Artikels
Die Solidariteit Beweging en die Transvaalse Landbou Unie (TLU SA) het vandag ʼn geskiedkundige ooreenkoms gesluit wat ten doel het om dié organisasies se gemeenskaplike optrede in sake wat albei se lede raak, te versterk. Die Solidariteit Beweging, ’n sambreelliggaam...
deur Forum Nuus | Des 2, 2016 | Artikels
AfriForum en Solidariteit het gister die grondwetlikheid van die UP se voorgestelde taalbeleid voor ʼn volbank regters in die Pretoriase Hooggeregshof geplaas. Dié beleid, wat op 22 Junie 2016 aanvaar is, stel dat Engels vanaf 2017 die primêre taal van onderrig aan die...
deur Forum Nuus | Nov 30, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy misnoeë uitgespreek nadat die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) van Suid-Afrika vandag die resultate van die 2015 Trends in International Mathematics and Science Study (TIMSS-toetse) bekengemaak het. Luidens dié...