deur Forum Nuus | Jan 24, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie verwelkom die gedaanteverwisseling wat Kerkplein in Pretoria in die volgende nege maande sal ondergaan. Dié projek, wat Maandag 23 Januarie amptelik afgeskop het, sal volgens Lindela Mashigo, woordvoerder van die Tshwane-metro, tot die...
deur Forum Nuus | Jan 20, 2017 | Artikels
Plaasmoorde is vanjaar reeds vroeg in die kollig na afloop van die grusame moord op Hannes en Ester Kidson (albei 69), wat op 13 Januarie op hul plaas tussen Westonaria en Jachtfontein gemartel en met ʼn skerp voorwerp doodgesteek is. Nóg ʼn egpaar, Richard en Anita...
deur Forum Nuus | Jan 19, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen 12 individue by die Lyttelton polisiestasie ingedien wat herhaaldelik rassistiese boodskappe op sosiale media geplaas het wat geweld en moord aanhits. Dié beëdigde verklarings is met die hulp...
deur Forum Nuus | Jan 18, 2017 | Artikels
Inwoners van Nylstroom is positief oor die moontlike verligting wat die verdieping van die Donkerpoortdam, dié dorp se hoofwaterbron, vir die omgewing se huidige waterkrisis kan bring. Dít volg nadat die AfriForum-tak in Nylstroom verlede week vir een dag se...
deur Forum Nuus | Jan 16, 2017 | Artikels
AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vandag ʼn geskiedkundige samewerkingsooreenkoms onderteken waarin die SAPD erkenning aan AfriForum gee as ʼn amptelike teenmisdaadsvennoot in Suid-Afrika. Volgens Ian Cameron, AfriForum se hoof van...