deur Forum Nuus | Mar 3, 2017 | Artikels
Klein kultuurgroepe beleef wêreldwyd druk van onder meer meerderheidsregerings, maar tog is alternatiewe modelle beskikbaar vir dié groepe om ’n sekere mate van kultuurvryheid te geniet. Só meen dr. Heinrich Matthee, redakteur van Kraal Uitgewers se nuutste...
deur Forum Nuus | Mar 1, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die vakbond Solidariteit het vandag ʼn oorwinning in die Pretoriase hooggereghof gehad nadat daar beveel is dat Fikile Mbalula, sportminister, en die Suid-Afrikaanse Rugbyunie inligting oor rassekwotas openbaar moet maak en ook...
deur Forum Nuus | Feb 28, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie het onlangs ’n dokument aan Edna Molewa, minister van omgewingsake, gestuur waarin die organisasie sy kommer uitspreek oor die toekoms van die Tsitsikamma Mariene Bewaringsgebied (TMBG). Dít kom nadat die minister op 16 Desember verlede...
deur Forum Nuus | Feb 23, 2017 | Artikels
Twee kransleggings is vandeesweek gehou ter herinnering aan Sue Howarth (64) van Dullstroom wat Dinsdagoggend in die hospitaal dood is nadat sy en haar man, Robert Lynn (66), verlede Sondag op wrede wyse tydens ’n plaasaanval gemartel is. Die burgerregte-organisasie...
deur Forum Nuus | Feb 22, 2017 | Artikels
Innoverende Afrikaanse ondernemings is gister op Internasionale Moedertaaldag tydens Afrikaans-Vriendelik, ʼn inisiatief van die burgerregte-organisasie AfriForum, se Tinteltong Toekennings bekroon. Volgens Sanderien van der Walt, projekkoördineerder vir...