deur Forum Nuus | Mar 17, 2017 | Artikels
Laerskoolleerlinge se uitmuntende spelvernuf het volwassenes se monde laat oophang tydens vanjaar se Spel-en-Speel-kompetisie in Bloemfontein. Dié spelkompetisie word sedert 2014 deur die burgerregte-organisasie AfriForum, in samewerking met Volksblad en die...
deur Forum Nuus | Mar 14, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Tzaneen-tak het die afgelope naweek ʼn massaskoonmaakprojek by ʼn strook van die Tzaneendam aangepak. Die Tzaneendam is geleë in die Groot Letabarivier in Limpopo en lewer besproeiingswater aan die Letabavallei. Dié...
deur Forum Nuus | Mar 10, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n strafregtelike klagte van bedrog teen die Tshwane Metroraad by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion ingedien. Dit spruit onder meer uit verskeie ondersoeke wat AfriForum geloods het, asook dokumente wat aan dié...
deur Forum Nuus | Mar 9, 2017 | Artikels
Kraal Uitgewers het gewoeker tydens vanjaar se US Woordfees in Stellenbosch en gesprekvoering oor Afrikaans asook inligtingsessies oor twee van hul nuutste publikasies aangebied. Dié klein, maar gespesialiseerde uitgewersmaatskappy fokus op die publisering van...
deur Forum Nuus | Mar 6, 2017 | Artikels
Van die wêreld se top demokratiese lande reguleer hul sosiale media. Só het David Mahlobo, omstrede minister van staatsveiligheid, gister op ’n inligtingsessie van die kabinet se veiligheidsgroep gereageer op ’n vraag oor “vals narratiewe” wat op sosiale media geskep...