deur Forum Nuus | Mei 10, 2017 | Artikels
Die ongekende reeks aanvalle en moorde op plase, hoewes én in stedelike gebiede sedert die begin van die jaar, het honderde mense verlede naweek na die veiligheidsberaad van AfriForum en die Solidariteit Beweging in Pretoria laat stroom. Die doel van dié...
deur Forum Nuus | Apr 20, 2017 | Artikels
Die vakbond Solidariteit wil in Mei vanjaar ʼn massaklag by verskeie nasionale en internasionale forums indien om rassisme en die selektiewe vervolging daarvan te beveg en onder die soeklig te plaas. Verskeie kenners het hulle vandag tydens ʼn paneelbespreking oor...
deur Forum Nuus | Apr 19, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ernstige bedenkinge oor die aanname dat té min transformasie een van die redes is waarom LLB-graadkursusse aan sekere universiteite die gevaar loop om hul akkreditasie te verloor. Die Noordwes-Universiteit, die Walter...
deur Forum Nuus | Apr 18, 2017 | Artikels
Die Universiteit van Pretoria se Afrikaanse debatspanne het die afgelope naweek geseëvier tydens vanjaar se Dink of Sink-universiteitsdebatkompetisie wat in samewerking met AfriForum, die FAK en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns by die Afrikaanse Hoër...
deur Forum Nuus | Apr 12, 2017 | Artikels
AfriForum het onlangs begin om 738 vierkante meter se slaggate teen ’n koste van R250 000 in die strate van Bloemfontein te herstel. Volgens Pieter Myburg, AfriForum se distrikskoördineerder vir Bloemfontein, moet gemeenskappe nie meer terugstaan en toekyk hoe hul...