deur Forum Nuus | Jun 13, 2017 | Artikels
Afrikaans is ʼn ryk en unieke taal. Suid-Afrika sal intellektueel armer wees as daar nie plek vir die taal in sy akademie en hoër onderwysinstellings is nie. So het Robert O’Brien, ʼn prominente advokaat van Los Angeles, Kalifornië, in ’n eksklusiewe onderhoud met Forum...
deur Forum Nuus | Jun 13, 2017 | Artikels
Deur Mariska Batt “Dis hartseer om te sien hoe mense alles verloor. Jy wil meer doen om te help, maar jy kan nie.” So sê Chriszando Jacobs, ’n brandbestryder van die nooddiens Working on Fire, oor die brandgeteisterde Knysna-gemeenskap. Talle huise en ondernemings het...
deur Forum Nuus | Jun 12, 2017 | Artikels
Deur Annelise de Vries en Jhua-Nine Wyrley-Birch Terwyl Afrikaans in Suid-Afrika, die land waar dit met bloedsweet en harde werk ontstaan en ontwikkel het, kwyn en geminag word, wen die taal internasionaal al hoe meer veld en harte. Aan die tuisfront word die posisie...
deur Forum Nuus | Jun 2, 2017 | Artikels
AfriForum en Solidariteit Helpende Hand se Vryheid-takke het vandeesweek hul eerste gesamentlike gemeenskapsentrum in dié dorp geopen. Die sentrum is die eerste van sy soort waarmee die instellings dienste aan die gemeenskap wil lewer. Die takbesture van beide...
deur Forum Nuus | Mei 30, 2017 | Artikels
“Duidelike riglyne en reëls in skole is sinoniem met doeltreffende onderrig en leer.” Só sê Carien Bloem, AfriForum se veldtogkoördineerder vir onderwys oor die burgerregte-organisasie se Wandel met Waardigheid-kompetisie, wat ten doel het om skole en leerlinge bewus...