deur Forum Nuus | Jul 12, 2017 | Artikels
AfriForum en die burgerregte-organisasie se jeugvleuel is gister gedreig tydens die oprig van hul anti-Zuma monument in Groot Marico in Noordwes. Die burgerregte-organisasie het ʼn banier en hok opgerig met 783 moere vir elke korrupsieklag teen pres. Jacob Zuma. Dié...
deur Forum Nuus | Jul 11, 2017 | Artikels
Nelspruit het verlede week behoorlik gewemel tydens die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees wat vanjaar vir die 14 de keer aangebied is. Meer as 100 000 mense het vanjaar dié fees, wat tans die grootste Afrikaanse kunstefees in die land is, bygewoon. Dit het ook ’n...
deur Forum Nuus | Jun 29, 2017 | Artikels
Talle mense moet jaarliks toekyk hoe hul geliefdes se grafstene geplunder word of onder bossies toegroei in begraafplase landwyd. Luidens mediaberigte word tientalle grafstene ook jaarliks gesteel en die waardevolle marmer of graniet verkoop of selfs vir...
deur Forum Nuus | Jun 21, 2017 | Artikels
Tydens ʼn onlangse besoek van AfriForum Jeug en ʼn beroepsgesondheid-en-veiligheidsbeampte aan die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie (KSUT) se Wellington-kampus in die Wes-Kaap, het talle probleme rondom bouwerk aan die lig gekom. Studente beskou...
deur Forum Nuus | Jun 14, 2017 | Artikels
Annelise de Vries, taalbeplanningskoördineerder by die burgerregte-organisasie AfriForum, het vandeesmaand ʼn referaat oor taalregte-aktivisme gelewer tydens die organisasie MIME (Mobility and Inclusion in Multilingual Europe) se kongres oor veeltaligheid by die...