deur Forum Nuus | Aug 1, 2017 | Artikels
Deur Marelie Greeff AfriForum het vandag die verslag en resultate van sy blou- en groendruppelprojek vir 2017 bekend gemaak. Dié projek is gedurende Mei en Junie vanjaar onderneem waartydens die gehalte van die drinkwater (blou) en rioolwater (groen) van 156 dorpe in...
deur Forum Nuus | Jul 26, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se veldtog teen boelies het vandeesweek afgeskop by Laerskool Roodekrans in Roodepoort, Gauteng. Dié projek dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met kinders, onderwysers sowel as ouers in. Dit is...
deur Forum Nuus | Jul 18, 2017 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs ʼn internskapprogram vir studente van verskeie AfriForum Jeugtakke aangebied. Dié program het 14 studente van verskillende universiteite die geleentheid gegee om aan die verskillende bedrywighede, veldtogte en...
deur Forum Nuus | Jul 14, 2017 | Artikels
Afrikaans-Vriendelik, wat ten doel het om Afrikaans in die sakewêreld te bevorder, trek binnekort ʼn nuwe baadjie aan. Vanaf 20 Julie 2017 sal Afrikaans-Vriendelik een van vyf inisiatiewe van AfriVriendelik wees, ʼn eenstopdiens vir alle entrepreneurs en...
deur Forum Nuus | Jul 13, 2017 | Artikels
AfriForum en Solidariteit se veldtog teen kwotas in sport het verder momentum gekry met dié afvaardiging, onderleiding van Kallie Kriel, wat vandeesweek met lede van die Europese Parlement (EP) in Brussel, België vergader het om politieke inmenging in Suid-Afrikaanse...