deur Forum Nuus | Aug 23, 2017 | Artikels
Lede van die burgerregte-organisasie AfriForum het vanoggend buite die Pretoria-Noordse landdroshof teen die dubbele standaarde betoog waarmee rasvoorvalle in Suid-Afrika hanteer word. Dié dubbele standaarde behels volgens AfriForum dat wit-op-swart-aanvalle...
deur Forum Nuus | Aug 22, 2017 | Artikels
Die appèlpaneel van die persraad het vandag beslis dat die blog getiteld: Could it be time to deny white men the franchise?, waarin aangevoer is dat wit mans in Suid-Afrika van hul stemreg ontneem moet word, nie op haatspraak neerkom nie. Dit volg nadat AfriForum...
deur Forum Nuus | Aug 22, 2017 | Artikels
AfriForum het vandag sy omvattende verslag sowel as ʼn dokumentêr, Knysna uit die As, oor die onlangse brande wat op 7 Junie verwoesting in dié gebied gesaai het, bekend gestel. Dié verslag is deur dr. David Klatzow, ʼn forensiese wetenskaplike, saamgestel nadat...
deur Forum Nuus | Aug 21, 2017 | Artikels
Deur Annelise de Vries Suid-Afrika se taalskat is een van die rykste ter wêreld. Soveel van die Suid-Afrikaanse taalgeskiedenisbronne lê tans in biblioteke, argiewe en baie is reeds vergete. Sy groot vrees is dat hierdie bronne op een of ander wyse vir die nageslag...
deur Forum Nuus | Aug 16, 2017 | Artikels
Die AfriForum-buurtwag by die Grootfontein Landgoed in die ooste van Pretoria het vandeesmaand ʼn nuwe vierpoot-vennoot genaamd Tinta ingelyf om deel te neem aan hul veiligheidspatrollies. Tinta is ʼn reuse-Schnauzer en is vir die eerste keer ingespan tydens die...