Header Artwork

AfriForum stig teenrassisme-eenheid

’n Nuutgestigte eenheid teen rassisme en haatspraak is vandeesweek tydens ’n konferensie in Centurion amptelik deur AfriForum van stapel gestuur. Verskeie rolspelers, wat hulle as raadgewers tot hierdie eenheid verbind het, het as sprekers by die konferensie opgetree...

AfriForum fokus in September op boomplantprojek

Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag boomplantmaand afgeskop deur ʼn Bosvlier (Nuxia floribunda) in die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se Afrikaanse liedjietuin by die Voortrekkermonument in Pretoria te plant. Die Bosvlier is ‘n...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN