Header Artwork

Affies en AfriForum gaan groen in boomplantmaand

Leerlinge by die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP) is nie bang om hul hande vuil te maak nie. Gr.8-leerlinge aan dié skool het vandag elkeen ingespring en as deel van AfriForum se nasionale boomplantmaand ʼn Vaderlandswilg (Combretum erythrophyllum) voor hul...

HK-lede gesels oor eerste jaar by De Goede Hoop

De Goede Hoop-koshuis het op Saterdag 21 Oktober ’n opedag vir alle voornemende studente wat in 2018 in die Pretoria-omgewing wil studeer. Dié Afrikaanse privaatkoshuis is op ʼn Christelike grondslag geskoei en word deur die burgerregte-organisasie AfriForum...

AfriForum Jeug sê Puk Bly Puk!

Die drie kampusse van die Noordwes-universiteit (NWU) se identiteit en korporatiewe kleure is in gedrang nadat die universiteitsraad onlangs ’n besluit vir ʼn unitêre en fakulteitgedrewe model aanvaar het. Prof. Dan Kgwadi, visekanselier van NWU, het in ʼn verklaring...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN