deur Forum Nuus | Okt 2, 2017 | Artikels
AfriForum het tans sowat 90 buurtwagte wat gemeenskappe landwyd beveilig, maar benewens dít poog die burgerregte-waghond ook om proaktief op te tree teen geweldsmisdaad. Daarom het die organisasie vanjaar hul nasionale veiligheidstrategie, Projek Nehemia, van stapel...
deur Forum Nuus | Sep 29, 2017 | Artikels
AfriForum het vandeesweek sy nasionale vullisterreinouditprojek afgeskop deur ʼn wisseltrofee aan die plaaslike vullisterrein in Tzaneen te oorhandig vir die beste munisipale vullisterrein vir 2016/2017. Dié munisipaliteit het in 2016 én vanjaar AfriForum se oudit met...
deur Forum Nuus | Sep 27, 2017 | Artikels
Leerlinge van die Suiderberg Skool in die weste van Pretoria het vandag ingegryp en 12 Vaderlandswilgbome (Combretum erythrophyllum) langs hul skool se rugbyveld geplant. Dié skool spog met verskillende sentrums, waaronder ʼn bousentrum, waar leerlinge kan help met...
deur Forum Nuus | Sep 27, 2017 | Artikels
Deur Alet Rademeyer Hoofregter Mogoeng Mogoeng moet sy beweerde besluit om Engels die enigste taal van rekord in howe te maak, verduidelik. Hy moet sê op watter gronde en gesag hy dié besluit geneem het, versoek akademici, taalregtestryders en AfriForum in ’n...
deur Forum Nuus | Sep 26, 2017 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch en Marelie Greeff Hoërskool Nelspruit het vanjaar weggestap as wenners in die seniorafdeling van die tweede interprovinsiale Dink of Sink-debatskompetisie, terwyl Hoërskool D.F. Malan se span koning gekraai het in die juniorafdeling. Na...