deur Forum Nuus | Okt 27, 2017 | Artikels
“Kyle se lewe was maar ’n oogwink op aarde wat té skielik verby gegaan het.” Dit was deel van past. André Langenhoven se roerende boodskap op die begrafnis van Kyle Stols (21), ’n voorman van die plaas Hatari Game Breeders in Jagersfontein in die Vrystaat, wat verlede...
deur Forum Nuus | Okt 26, 2017 | Artikels
AfriVriendelik, ‘n AfriForum-inisiatief wat ten doel het om Afrikaans in die sakewêreld te bevorder, het vanjaar ʼn opwindende entrepreneurskompetisie aangebied wat ten doel het om entrepreneurs, wat in Afrikaans sake doen, se onderneming ’n hupstoot en wye...
deur Forum Nuus | Okt 25, 2017 | Artikels
Alet Rademeyer Oor die afgelope 5 dae was daar 11 plaasaanvalle waartydens vier mense gesterf het en steeds weier Fikile Mbalula, minister van polisie, om die erns van dié krisis te besef. In die lig hiervan het AfriForum vandag ’n burgerlike mosie van wantroue teen...
deur Forum Nuus | Okt 19, 2017 | Artikels
Terwyl universiteite in spanning wag vir die bekendmaking van die bevindinge gemaak deur regter Jonathan Herer se kommissie van ondersoek oor die finansiering van gratis hoër onderwys in Suid-Afrika, broei daar reeds studente-onluste op universiteitskampusse landwyd....
deur Forum Nuus | Okt 19, 2017 | Artikels
Deur Alana Bailey Sint Helena is ’n eiland van 121 km2 in die Atlantiese Oseaan wat veral bekend is daarvoor dat Napoleon en sowat 6 000 Boerekrygsgevangenes daar aangehou is. Omdat die eiland so afgeleë is – dit is meer as 2 000 km van die naaste ander landmassa –...