deur Forum Nuus | Nov 14, 2017 | Artikels
Hy is onbeskryflik opgewonde oor wat die toekoms inhou. Só sê Louis Loubser, die wenner van die eerste AfriVriendelik-entrepreneurskompetisie, wat vanjaar aangebied is. “Die wen beteken ongelooflik baie vir my, want my wen is ’n wen vir die boere. Die gevoel is ’n...
deur Forum Nuus | Nov 10, 2017 | Artikels
Waar ’n wil is, is daar altyd ’n weg. Aan die woord is Frances Delport, hoof van die Beyers Bytjies-kleuterskool in Danville, Pretoria. Dié kleuterskool is een van vier sentrums wat vandag deur Solidariteit Helpende Hand besoek is ter viering van die 100-jarige...
deur Forum Nuus | Nov 9, 2017 | Artikels
Deur Alet Rademeyer Afrikaners het geen ander keuse nie as om aan te hou droom en aan te hou bou aan ’n toekoms waar hulle vry, veilig en voorspoedig in Suid-Afrika kan woon en werk. Dit is die sentrale boodskap wat vandag in Pretoria weerklink het waar Flip Buys,...
deur Forum Nuus | Nov 7, 2017 | Artikels
AfriForum en die omgewingsorganisasie, Treasure Karoo Action Group (TKAG), het onlangs betoog teen Shell Suid-Afrika se aansoeke om met hidrobreking in verskeie dele van Suid-Afrika, veral die Karoo, voort te gaan. Plakkate en pamflette teen hidrobreking, asook...
deur Forum Nuus | Okt 30, 2017 | Artikels
Alet Rademeyer Die Solidariteit Beweging, verskeie bekendes en lede van die publiek het vanoggend by die Voortrekkermonument in Pretoria aan ’n bewusmakingsaksie teen plaasmoorde deelgeneem. Meer as 250 mense was by dié byeenkoms waar ds. Tiaan Jordaan van die...