Thandi Modise, speaker van die nasionale vergadering, het vandag vir die eerste keer in die Potchefstroomse landdroshof verskyn op aanklagtes van dieremishandeling. Die saak is uitgestel tot 30 Oktober vir voorverhoor-beraadslaging tussen haar regspan en AfriForum,...
Sowat 100 leerlinge van 26 debatspanne het die afgelope naweek aan AfriForum se jaarlikse Dink of Sink-skoledebatskompetisie se nuwe streeksuitdun in die Verre-Noorde deelgeneem. Dit is die eerste keer dat Dink of Sink ’n uitdunrondte in die Verre-Noorde aanbied en...
Amptenare, burgerregte- en nieregeringsorganisasies van regoor die wêreld het vandeesweek bymekaar gekom tydens die 10de sitting van die Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland. Vanjaar se tema van die sitting is...
“As ons nie almal nou gaan saamstaan nie, weet ek nie waar ons voedsel eendag vandaan gaan kom nie.” Só sê dr. Duncan Prinsloo, ‘n veearts en voormalige boer van Bronkhorstpruit, wat vandag met applous gegroet is tydens ’n gesamentlike optog teen plaasmoorde wat deur...
“Gemeenskappe is besig om te besef dat hulle nie uitgelewer is aan ’n onbevoegde regering nie. Ons bevorder gemeenskapselfstandigheid deur selfdoenprojekte, en dít stuur ’n kragtige boodskap van hoop uit.” Só meen Johan Weber, streekshoof van AfriForum se noordelike...