’n Onlangse video met beeldmateriaal wat wys hoe ’n bende van tien verdagtes verskeie veiligheidsmaatreëls omseil om op ’n boer se plaas in Noordwes te kom, het opnuut paniek rondom veiligheid op plase in Suid-Afrika gesaai. Volgens die video van byna 30 minute was...
Terwyl haar munisipaliteit as een van die swakste in die land gebrandmerk word, het Andrina Matsemela, burgemeester van die Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, dit verlede jaar goedgedink om ’n rojale R1,5 miljoen se munisipale fondse op ’n sogenaamde...
Plaaslike besighede, skole én vrywilligers het vandeesmaand moue opgerol en tydens AfriForum se Ankerdorppadskou in Tzaneen verskeie projekte aangepak om die dorp te verbeter én in die proses hoop te skep. In dié video gesels Magnus Steyn, hoof van Hoërskool Merensky,...
Skole, plaaslike besighede en die gemeenskap het hande met AfriForum gevat om ’n verskil in hul dorp te maak tydens vandeesmaand se Ankerdorppadskou in Tzaneen. Verskeie skoonmaakaksies en opknappingswerk is in die dorp aangepak, die Dink of Sink-skoledebatskompetisie...
Ons moet almal ophou sê eendag sal ek. Niemand weet waar hulle môre of oormôre gaan wees nie. Ons moet leer om elke geleentheid wat oor ons pad kom, aan te gryp. Só meen Christo Pieterse, ’n safari-agent wat onlangs gehelp het om ’n kwadruplegiese vriend se grootste...