AfriVriendelik en Akademia het vanjaar hande gevat om die entrepreneur van die jaar aan te wys. Die AfriVriendelik-entrepreneurskompetisie is vanjaar tydens spog middagetegeleenthede by die Menlyn Boutique Hotel in Pretoria en die Cavalli-landgoed in Somerset-Wes...
Krag van Bo het oor jou kom rus en jou toegevou in ’n kleed van liefde. Nou sal ons jou naam vir altyd onthou. Só lui die lirieke uit Leandie Lombaard Bräsler van AfriForum se enkelsnit “Racheltjie de Beer” wat vandeesweek in samewerking met Dapper Media en Forum...
Afrikaanse onderrig word die afgelope paar jaar gekenmerk deur gewelddadige betogings, politieke moddergooiery en radikale afskaffing op tersiêre-onderwysvlak. Tog meen kenners dat daar ’n toekoms vir Afrikaanse onderrig is, maar die aktiewe betrokkenheid van alle...
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van geldwassery en korrupsie teen voormalige sportminister Fikilie Mbalula by die Brooklyn-polisiestasie ingedien. Dit volg nadat Sedgars Sport, ’n sportprodukteverskaffer, na bewering in 2017 tussen R300 000 en R680 000 vir...
“Moenie huiwer nie, begin vandag. Jy is nooit té jonk om ’n entrepreneur te word nie.” So meen Albert van Wyk (26), ‘n Pretoriase eiendomsbelegger en entrepreneur wat vandag leerlinge van Laerskool Pierneef oor entrepreneurswese toegespreek het as deel van AfriForum...