Die trots Christelike, Afrikaanse studentekoshuis De Goede Hoop gaan in Januarie 2020 nie net ’n nuwe jaar inwy nie, maar ook na ’n nuwe perseel skuif. De Goede Hoop se nuwe tuiste sal in Burnettstraat, Hatfield, geleë wees by die gewese Huis Voortrekker. Dié terrein...
Dit is nie ’n noodfonds nie, maar ’n hoopfonds. Solidariteit Helpende Hand het dié Vrouemaand ’n fonds bekendgestel wat spesiaal gestig is om veral behoeftige meisies en vroue deur verskeie inisiatiewe by te staan en te bemagtig. “Vroue is die ruggraat van ons...
Meer as 300 mense van sowat 72 AfriForum-takke in die noordelike provinsies het die afgelope naweek een van die organisasie se streekberade in Centurion bygewoon. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het ’n kragtige boodskap vir beraadgangers gehad. “Ons het...
Ses dae, 78 km, vier stappers en een gróót berg. Meyer Le Roux, een van die baasbreine agter die Buffelsfontein Baard-olie-handelsmerk, die sanger Chris Chameleon, Elrich Yssel van Forum Films en Nantes Kelder, koshuisvader van De Goede Hoop, gaan oor ’n maand die...
Is ’n boikot ’n sinvolle manier van protes? Moet ons jag verbied? Dít was van die onderwerpe waaroor hoërskoolleerlinge die afgelope naweek vurige debatte gevoer het tydens die Dink of Sink-skoledebatskompetisie se uitdunrondte in die Noordstreek. Dit was dié streek...