Jou hart klop Afrikaans en Afrikaanse musiek leef op jou tong en in jou ore. Dan moet jy nie op 16 Oktober die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings misloop wat by die Moreleta-ouditorium in Pretoria aangebied word nie. Die inisiatief is in Mei vanjaar deur Pretoria FM...
Die hooggeregshof in Johannesburg het vandag vir Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, onskuldig aan minagting van die hof bevind. Dié klagte is onlangs deur die Nelson Mandela-stigting (NMS) gebring nadat Roets ’n afbeelding van die ou Suid-Afrikaanse...
As deel van AfriForum se veldtog teen die vernietigende wetsontwerp oor nasionale gesondheidsversekering (NGV) het AfriForum vandag sy kommentaar daarteen by die parlementsgebou ingedien. “Die regering moet nie ’n monopolie op mense se gesondheid hê nie. Indien die...
AfriForum het vandeesmaand sy Ankerdorp-padskou in Krugersdorp uitgerol en verskeie aksies uitgevoer om ’n positiewe verskil in dié dorp te maak. Die burgerregte-organisasie het die padskou afgeskop deur die gebied rondom die Paul Kruger-monument skoon te maak sodat...
AfriForum besoek vandag die Nkungumathe-gemeenskap van Nkandla om met plaaslike leiers en die gemeenskap te vergader oor die burgerregte-organisasie se onlangse hofstryd wat hulle names dié gemeenskap teen die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement gewen het. Regter...