Afrikaners se oorlewing gaan in die toekoms op vyf pilare berus naamlik ’n helpmekaar-netwerk, die beskerming van hul gemeenskap se regte en vryhede, versnelde bouprogramme, ’n kulturele akkoord met die regering wat hul grondwetlike vryheid bevestig en versnelde...
Na vier streeksuitdunne het die Afrikaanse Hoër Seunskool (AHS) en Afrikaanse Hoër Meisieskool (AHMP) koning gekraai by vanjaar se Dink of Sink-skoledebatskompetisie. Die manne van AHS het as die seniorwenners weggestap, terwyl die dames van AHMP as die juniorwenners...
Deur Cecilia Barnard Ek is rusteloos vanaand, nes gisteraand. Daar is ’n onwennigheid in my wat ek nie kan verklaar nie. Of eerder, ek kan dit verklaar, maar nie verwoord nie. Vandag was een van daardie tussenin-dae. So asof die natuur nie mooi weet wat om te maak met...
Die hoeveelheid ondernemings wat op die AfriForum Netwerk geregistreer is, het sedert Maart vanjaar byna verdubbel. Die AfriForum Netwerk (voorheen bekend as Afrikaans-Vriendelik) is ’n aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans dienste lewer en dit...
“Om ’n boom te plant is ’n geloofsdaad vir die toekoms. Wanneer jy ’n boom plant weet jy nie of jy self die skaduwee van die boom gaan geniet nie, maar jy het die vertroue dat jou kinders en kleinkinders dit wel gaan doen,” sê Kallie Kriel, uitvoerende hoof van...