Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het onlangs ongeveer 2 100 slaggate in verskeie strate in die dorp gevul as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Die Vanderbijlpark-tak het 35 ton teer aangekoop en die projek het ongeveer R90 000 beloop. Hierdie aksie is...
Volgens prof. Koos Malan is daar kennis, wysheid en insig in Flip se Buys se nuutste boek, Die pad na Selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuurboek. “Dit is tyd dat Afrikaners besef waar hul plek is en wat hulle te doen staan om daardie plek in te neem...
Sowat ’n duisend mense het vandag die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad bygewoon waar verskeie hoofde en leiers uit die beweging oor die toekoms van Afrikaners en die pad na 2030 gepraat...
Onlangse navorsing deur die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) dui daarop dat daar teen 2031 ongeveer 2,7 miljoen Afrikaners binne die grense van Suid-Afrika, soos wat ons dit nou ken, gaan wees. Dié projeksies wys ook dat die meeste Afrikaners in ongeveer 30...
As daar een groot veranderlike vir die toekoms van die Afrikaner is, is dit die veerkragtigheid van Afrikaanse jongmense. Hulle bons terug. Niks kry hulle onder nie. Só meen dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. Hy het by die beweging se Toekomsberaad oor...