Sowat 40% van die wêreld se tale is onder druk. As ’n taal verdwyn, gaan die hele kennisskat wat dit insluit, daarmee saam verlore en so ook die kultuur van die sprekers. Met dié woorde het Michelle Bachelet, die Verenigde Nasies (VN) se hoë kommissaris van...
Julius Malema, EFF-leier, gaan danksy volgehoue druk deur AfriForum in die komende jaar vir nóg ’n saak in die hof verskyn. Malema en sy sekuriteitsbaas, Adriaan Snyman, het vandag in die Oos-Londense streekhof verskyn nadat die burgerregte-organisasie klagtes teen...
Artikel 27 van die Grondwet maak net voorsiening vir toegang tot gesondheidsorg. Dit meld nêrens dat die staat verplig is om gesondheidsorg aan almal te voorsien nie. Trouens, as die regering se inmenging hierdie toegang verhinder, is dit ongrondwetlik. Só het Natasha...
Marita Bezuidenhout van Magies Vol Liefde het vanjaar die titel van AfriVriendelik se Entrepreneur van die Jaar verower! Dié kompetisie is vanjaar vir die derde keer aangebied en het nou ’n nuwe baadjie aangetrek. Kyk dié video om te sien wat die beoordelaars én...
“Ek wou met hierdie projek bewusmaking oor plaasmoorde en -aanvalle skep en ook die erns van die trauma wat met hierdie gruwelmisdade gepaardgaan aan die publiek oordra. Hierdie projek het net weer eens die dapperheid geopenbaar van diegene wat plaasaanvalle moes...