“Ek kan nóú, na my tyd saam met AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid, ander mense bystaan wat ook al deur ’n plaasaanval geraak is. Ek wil hê mense moet weet daar is altyd hoop, ongeag die trauma wat hulle beleef het.” Dalene van Niekerk en Nicky, albei...
Gemeenskappe wat in die toekoms wil oorleef, sal toenemend dinge vir hulself moet doen omdat die staat nie sy verpligting gaan nakom nie. As burgerregte-waghond glo AfriForum nie net in selfdoen nie. Die organisasie se meer as 140 takke pas dit ook toe deur...
Die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit het tot aksie oorgegaan en skriftelik onderneem om die konsentrasiekampkerhof in Kroonstad te herstel ná volgehoue druk deur AfriForum. Dít volg nadat die burgerregte-waghond die munisipaliteit op 25 Februarie 2020 op terme...
AfriVriendelik en AfriForum het op 19 Februarie 2020 – tesame met die viering van Internasionale Moedertaaldag wat jaarliks op 21 Februarie gevier word – innoverende Afrikaanse ondernemings tydens ’n glansgeleentheid in Pretoria beloon. Die Tinteltong Toekennings is...
Inwoners van Mokopane ly onder wanbestuur en korrupsie waarby die burgemeester en ander raadslede betrokke is. Die situasie is so ernstig dat AfriForum reeds klagtes by die polisie ingedien het. Bryner Ngwenya, ’n inwoner, sê haar oë het oopgegaan vir wat besig is om...