AfriForum het vandag ’n klag van korrupsie by die Wierdabrug-polisiestasie in Centurion teen Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir Onderwys, ingedien. Dit volg op die Gautengse regering se onregmatige toekenning van ’n kontrak ter waarde van R30 miljoen aan die...
Byna 2 000 behoeftige gesinne gaan ’n maand se kosvoorraad ontvang danksy ’n reuseskenking van R2 miljoen aan die Solidariteit Beweging se Krisisfonds. Dié fonds, wat tans R6 miljoen sterk is, is verlede maand van stapel gestuur en word grootliks aangewend om...
“Wat julle dalk as klein goedjies of dade beskou, bring vir ons groot opwinding. Dit laat ons ou mensies se harte so warm klop. Dankie dat julle in hierdie moeilike tyd aan ons gedink het.” Só sê Joan Labuschagne, voorsitter van die Cappie-tehuis vir bejaardes, een...
Verskeie AfriForum-takke het onlangs noodwaterpunte opgerig waar skoon drinkwater by privaat bronne beskikbaar gestel word. Die burgerregte-organisasie sien ook toe dat munisipale boorgate in krisistye herstel word om watervoorsiening te verbeter. “Baie mense...
In hierdie tyd van nood tydens die staat van inperking het al hoe meer besighede die geleentheid aangegryp om deel van die AfriForum Netwerk, ’n aanlyngids en -inisiatief van AfriVriendelik, te word. Daar is tans sowat 4 200 ondernemings wat in Afrikaans dienste en...