Twee plaasaanvallers is vandag lewenslank in die hooggeregshof in Pretoria gevonnis vir die moord op Fanie (78) en Colleen (74) Engelbrecht, wat in 2018 op Moedersdag wreed op hul plaas in Gauteng vermoor is. Regter David Makoba het vandag in sy uitspraak ook...
“AriForum help ons so baie, ons kon nie vir ‘n beter span gevra het om ons te lei en ondersteun nie,” het Mari Gericke vandag gesê ná die munisipale ondersoek na optrede van amptenare wat na bewering onbillik teenoor haar, haar man en verskeie Dwarskersbos-inwoners...
Grondeienaars in Elandsfontein in die suide van Johannesburg kan vanaand rustig slaap danksy ingryping van die burgerregte-waghond AfriForum wat vandag gehelp het om 60 onwettige informele huise van grond in dié omgewing te verwyder. Dít volg nadat AfriForum...
AfriForum se privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, gaan die Botswana-regering help in ’n hoëprofielgeldwassery-en-bedrogsaak. Die burgerregteorganisasie het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat hul amptelik deur adv. Stephen...
https://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2020/06/WhatsApp-Video-2020-06-12-at-11.58.53.mp4 Meer as 70 behoeftige gesinne van Coligny, ’n plattelandse dorpie in Noordwes, het vir die volgende maand kos danksy AfriForum, Saai, die Mark Fish Stigting en...