“Byna elke slaggat wat in Bethal gevul is, is deur die plaaslike AfriForum-tak herstel,” vertel Ingrid Human, voorsitter van AfriForum se Bethal-tak. Volhoubare selfdoenprojekte is ’n noodsaaklikheid vir Bethal se voortbestaan. Daarom #VegEnBou dié dorp se tak dikwels...
’n Beheerkamer is nie net vier mure met ’n radio, antennas en ’n skofrooster nie. ’n Beheerkamer is die nodale punt van veiligheid en as ’n gemeenskap ’n beheerkamer het, is hy meer toegerus om misdaad op grondvlak te help bekamp. Só het Jan Wessels,...
AfriForum het vandag as deel van die #VegEnBou-veldtog emmers vol onverwerkte riool wat uit die Mogolorivier geskep is by die Lephalale-munisipaliteit in Ellisras afgelewer. Weens ‘n foutiewe pompstasie gaan dié dorp sedert 2017 gebuk onder grootskaalse...
Die COVID-19-taakspan het vandag in samewerking met die Willow Valley-hoenderplaas, Easy Greens Farming and Farm Produce en Laeveld Agrochem kosvoorraad aan 70 behoeftige gesinne in Coligny geskenk. Die burgerregte-organisasie, tesame met Solidariteit Helpende Hand,...
AfriForum en verteenwoordigers van die Voortrekkermonument Draf & Stap Klub het vandag ’n skenking van R25 000 aan die Voortrekkermonument oorhandig. Dié bedrag is die opbrengs van die 2020 AfriForum Springbok Vasbyt-padwedloop wat deur die klub georganiseer en...