“Ek dink nie ek sou dit sonder AfriForum se reaksie- en Trauma-eenheid gemaak het nie. Die hulp en ondersteuning wat ek gekry het, was uitmuntend. Ek kan nie genoeg dankie sê nie,” sê Johann Brandt, ‘n plaasaanvalslagoffer van die Brits-omgewing wat...
“By ons plaas het ons nie probleme nie. Marius pas ons op, hy koop vir ons kos en kyk mooi na ons. Ons sukkel nie en by ons plaas beskerm ons mekaar,” sê Daniel Maluleka, ’n plaaswerker en onlangse plaasaanvalslagoffer. Maluleka en twee ander werknemers van Marius...
As deel van die #HardloopVirHoop-inisiatief besoek AfriForum vandeesweek verskeie plaasaanvalslagoffers in die Brits-omgewing wat deur die Trauma-ondersteuningseenheid ondersteun...
“Hierdie is die begin van ’n opwindende volhoubare projek om te verseker dat ons ‘n deel van ons erfenis vir die nageslag bewaar.” Só sê Johardt van Heerden, koördineerder vir die Boland oor AfriForum se Kaapstad-Noord-tak wat vandeesweek as deel van sy...
Die voormalige Binnelanders-aktrise en filantroop, Pascal Pienaar, het vandeesweek as deel van die #VegEnBou-veldtog saam met AfriForum se Kaapstad-Noord-tak 35 spekbome by die Oom Vossie-voortrekkersaal in Bellville geplant. Pienaar is op ’n missie om jaarliks 1 000...