deur Forum Nuus | Jan 25, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer As die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) en Dr. Zweli Mkhise, minister van gesondheid, nie mediese dokters se aansoeke (ingevolge artikel 21 van die Wet op die Beheer van Medisyne en Verwante Middels) goedkeur om...
deur Forum Nuus | Jan 20, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Plaaslike ondernemings moes die afgelope jaar meer as ooit wys wat in hulle steek om kop bo water te hou te midde van die COVID-pandemie. In hierdie tyd het talle ondernemings afgeskaal, nuwe baadjies aangetrek of innoverende planne gemaak...
deur Forum Nuus | Jan 20, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer In 2021 gaan AfriForum sy Veg-En-Bou-plan aansienlik verskerp om ’n vry, veilige en voorspoedige toekoms vir Afrikaners aan die suidpunt van Afrika te verseker. Verlede jaar was ’n onstuimige jaar, maar AfriForum kon steeds daarin slaag om te...
deur Forum Nuus | Jan 18, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Dit blyk toenemend dat sekere wetstoepassers die inperkingsregulasies misbruik om gewone, wetsgehoorsame burgers te boelie eerder as om hul op die bekamping van ernstige misdaad toe te spits. Só sê Kallie Kriel, uitvoerende hoof van...
deur Forum Nuus | Des 15, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Die COVID-19-pandemie en die gepaardgaande staat van inperking het Suid-Afrikaners die afgelope jaar op baie maniere beïnvloed. Baie mense is in die krisistyd hard getref weens werkverliese of ondernemings wat hul deure moes sluit. Dries du...