AfriForum se Centurion-tak skop vandag hul #VegEnBou-week met ’n groot opknappingsprojek by die Voortrekkermonument af. Die tak gaan as deel van dié inisiatief ook ’n herwinningspunt by Laerskool Swartkop oprig, ’n goedvoel-aksie by Huis Jubilee hou en ondersoek...
Die AfriForum-teater het vandag op ’n hoogtepunt sy deure geopen. Dié teater, met plek vir meer as 380 teatergangers, is in die hartjie van Menlopark in Pretoria geleë. Die akteur Frank Opperman het vandag die skrywer en dramaturg Dana Snyman se gewilde Donkie...
Deur Alet Rademeyer ’n Ingrypende wending in die stryd vir die wettige gebruik van ivermektien is pas aangekondig. Nuwe inligting oor gebreke aan die kant van die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) om ivermektien vir menslike...
“Ons weet tydens die COVID-krisis, en met die ekonomiese afname, is dit ‘leeu-wêreld’ daarbuite. Hierdie entrepreneurs is egter leeus wat baie hard, en boonop in Afrikaans, in die sakewêreld brul. Daarom is dit vir ons ’n voorreg om saam met hulle te werk en vir hulle...
Humor en liefde het beide vanjaar in die kusstreek gewen. Die akteur Armand Aucamp se nuwe toep, Koer, en Kobus Galloway van Idees Vol Vrees het elkeen ’n Tinteltong in die kreatiewe kategorie gewen. “Dit is vir ons Koer-span ’n riem onder die hart dat ons ’n...