deur Forum Nuus | Mei 12, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Carina Bester Marita van der Vyver se bekende boek Die dinge van ’n kind, wat in 1994 verskyn het, is deur meesters in die bedryf in ’n teaterproduksie omskep. Dié produksie het vir die eerste keer in 2019 by die Aardklop-kunstefees op die planke gekom en was...
deur Forum Nuus | Mei 12, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Die Britse oudpremier, Margaret Thatcher, het eens gesê dat sy eerste minister geword het, met die doel om Brittanje van ’n afhanklike na ’n selfstandige samelewing en van “’n gee-dit-vir-my-“ na ’n “doen-dit-self-nasie” te verander. In die gees hiervan, gryp...
deur Forum Nuus | Mei 11, 2021 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Uitspraak is voorbehou in die Mmabatho Hooggeregshof waar die aksiegroep Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) en die aangestelde dienstemaatskappy Pionier versoek het om voort te gaan met die bestuur van die water- en rioolwerke in Koster en...
deur Forum Nuus | Mei 11, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Die munisipale bestuurder van die Kgetlengrivier Plaaslike Munisipaliteit in die Noordwes het ’n hofbevel willens en wetens verontagsaam en niks gedoen om die water- en rioolwerke by Koster reg te ruk nadat hy in die Mmabatho Hooggeregshof beveel...
deur Forum Nuus | Mei 10, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Danksy samewerking tussen die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), ’n klein plattelandse laerskool en ’n familie wat hul erfenis koester, het die enigste oorblywende kakebeenwa wat die Slag van Bloedrivier oorleef het,...