deur AfriForum | Aug 28, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Worcester-tak het op 26 Augustus ’n buurtwag in De Doorns gestig. “Die De Doorns-gemeenskap neem self verantwoordelikheid vir hul veiligheid en die buurtwag sien daarna uit om met die SAPD en plaaslike veiligheidsinstansies saam te werk om ’n veiliger...
deur AfriForum | Aug 27, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het op 26 Augustus 2020 dié dorp se slaggate herstel. Daar is tydens die projek meer as 200 sakkies teer gebruik om slaggate in Du Plooystraat en Eeufeesstraat tot by die N17-hoofweg te herstel. Die reuseslaggate by die Midnight Engen-vulstasie...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kuruman se brandbestrydingspan het op 22 Augustus hande met die Kuruman SAPD en distriksraad gevat om ’n veld waar rowers en ander misdadigers gereeld wegkruip, te brand om sodoende misdaad in hierdie gebied te bekamp. Verder het die...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Langenhovenpark-tak het op 24 Augustus 2020 ’n brief aan die Mangaung Metro gestuur waarin hulle versoek word om onwettige smousery in dié dorp stop te sit. Dié brief volg ná AfriForum talle klagtes van inwoners ontvang het oor onwettige stalletjies waar...
deur AfriForum | Aug 25, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het op 20 Augustus in samewerking met die SAPD in dié dorp ’n sigbaarheidspatrollie gehou wat tot die vroeë oggendure geduur het. Die doel van die patrollie was om misdaadvoorkoming te bewerkstellig deur die sigbaarheid van...